'IN DIE LIG VAN DIE WOORD'
'IN DIE LIG VAN DIE WOORD'
'IN DIE LIG VAN DIE WOORD'
- Ons leef in 'n tyd van baie vrae en groot veranderinge. Laat ons in hierdie tyd soek na die wysheid wat van Bo kom (Jak 1:5; 3:13-18).
- Stuur enige vrae waarmee jy rondloop aan my per whatsapp.
- Ons sal in die gemeentenuus plek inruim waar ons sal probeer om die lig van die Woord hierop te laat val.