Gereformeerde Kerk Noordrand
Elkeen vervul sy funksie om Noordrand as liggaam van Christus in liefde op te bou
Gereformeerde Kerk Noordrand
Elkeen vervul sy funksie om Noordrand as liggaam van Christus in liefde op te bou
Signed in as:
filler@godaddy.com
Elkeen vervul sy funksie om Noordrand as liggaam van Christus in liefde op te bou
Elkeen vervul sy funksie om Noordrand as liggaam van Christus in liefde op te bou
Die gereformeerde kerk Noordrand is deel van God se huisgesin (Efesiërs 2:19; 1 Timoteus 3:15) in die gebied waar Johannesburg, Randburg, Roodepoort en Krugersdorp bymekaar kom.
Ons is ALLEEN deel van God se huisgesin omdat Hy ons liefhet en ons deur sy liefde verlos en as sy kinders aangeneem het
(Efesiërs 1:3-8).
Die liefde van God is die rede en doel van ons bestaan. Elkeen in die huisgesin van God is kosbaar. Na binne is elkeen geroep om sy funksie te vervul om Noordrand as liggaam van Christus in liefde op te bou
(Efesiërs 3:16-19; 4:11-16).
Na buite is elkeen geroep om die liefde van God in die wêreld met almal te deel tot eer en verheerliking van sy Naam alleen
(Johannes 15:1-17)
Somer: 09h00 - 10h00 (September tot April)
Winter 09h30- 10h30 (Mei tot Augustus)
Landhuis Straat 1129, Allen's Nek, Roodepoort, Gauteng, 1709, South Africa
Posbus 722, Honeydew 2040 Tel: 066 546 1463 E-pos: noordrandgk@gmail.com Predikant: Ds Frederik Dreyer E-pos: 333fmd@gmail.com Cell: 082 873 6634
Today | Closed |